From professional translators, enterprises, web pages and freely available translation repositories.
le tue frecce mi hanno trafitto, su di me è scesa la tua mano
want u pyle het in my ingedring, en u hand het op my neergedaal.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
e un altro passo della scrittura dice ancora: volgeranno lo sguardo a colui che hanno trafitto
en weer sê 'n ander skrif: hulle sal sien in wie hulle gesteek het.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
con i tuoi dardi hai trafitto il capo dei suoi guerrieri che irrompevano per disperdermi con la gioia di chi divora il povero di nascosto
u deurboor met sy eie pyle die hoof van sy leiers wat storm om my te verstrooi; wie se gejuig is asof hulle die ellendige in die skuilhoek wil verslind.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
quanto a balaam, figlio di beor, l'indovino, gli israeliti lo uccisero di spada insieme a quelli che avevano trafitto
by hulle dooies het die kinders van israel ook bíleam, die seun van beor, die waarsêer, met die swaard gedood.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
egli è stato trafitto per i nostri delitti, schiacciato per le nostre iniquità. il castigo che ci dà salvezza si è abbattuto su di lui; per le sue piaghe noi siamo stati guariti
maar hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
riverserò sopra la casa di davide e sopra gli abitanti di gerusalemme uno spirito di grazia e di consolazione: guarderanno a colui che hanno trafitto. ne faranno il lutto come si fa il lutto per un figlio unico, lo piangeranno come si piange il primogenito
maar oor die huis van dawid en oor die inwoners van jerusalem sal ek uitgiet die gees van genade en smekinge; en hulle sal opsien na my vir wie hulle deurboor het, en hulle sal oor hom rouklaag soos 'n mens rouklaag oor 'n enigste seun en bitterlik oor hom ween soos 'n mens bitterlik ween oor 'n eersgebore kind.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
svegliati, svegliati, rivestiti di forza, o braccio del signore. svegliati come nei giorni antichi, come tra le generazioni passate. non hai tu forse fatto a pezzi raab, non hai trafitto il drago
ontwaak, ontwaak, beklee u met sterkte, arm van die here! ontwaak soos in die dae van die voortyd, onder die geslagte van lank gelede. is dit nie u wat rahab neergekap, wat die seemonster deurboor het nie?
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality:
il faraone li vedrà e si consolerà alla vista di tutta questa moltitudine; il faraone e tutto il suo esercito saranno trafitti di spada. oracolo del signore dio
farao sal hulle sien en hom troos oor sy hele menigte; deur die swaard verslaan is farao en sy hele leër, spreek die here here.
Last Update: 2012-05-05
Usage Frequency: 1
Quality: